Tem Jou Draak Brein Storieboek A5
R150,00
Leer oor emosionele regulering deur middel van stories.
Anja het ‘n draak met die naam Spyker as troeteldier.Hy moet afrigting kry. Sy ontmoet Tifon, ‘n Draakmeester was drake afrig en is verras om te leer dat sy ook ‘n draak brein het. Tydens die afrigting proses vind sy uit dat sy haar eie emosies moet leer bemeester voordat st Spyker kan begin leer. Tem Jou Draak Brein handel oor die avonture van Anja, Spyker en hul vriende war almal leer dat hulle emosies en hulle draakbreine baie nou verbind is.
Kinders en ouers kan baat vind deur die lees van hierdie storie. Kinders wat sukkel met angs, woede, hartseer, kan leer hoe om hulle emosies beter te reguleer.





